LOMBARD J.S. 1867-1935 nee GOUWS voorheen BEKKER

Haar voorletters op die grafsteen is J.S. maar haar name was Susanna Josina - sien die sterfte kennis op family search https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:QRK1-ZKZM. Sy was die eggenote van MJ Bekker wat op Malanskraal begrawe is http://www.graves-at-eggsa.org/main.php?g2_itemId=4411707. Sien die huwelikssertifikaat https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:QP4R-2B5D. Sy is na sy dood weer getroud met 'n Lombard.
contributed by: Nantes Kruger
viewed 1524 times
LOMBARD J.S. 1867-1935 nee GOUWS voorheen BEKKER

Camera Maker:SONY
Camera Model:DSC-H10
Original Date and Time Taken:15 August 2010
Shutter Speed:1/400 sec
Aperture:f/4
ISO Sensitivity:125
Exposure Compensation:0 EV
Metering Mode:Pattern
Flash Fired:No Flash
Focal Length:14 mm